Accommodation

Fees Akkommodasie

Verblyf nodig vir die Griekwastad Bierunie Fees? Ons bied 'n verskeidenheid akkommodasie opsies in en rondom Griekwastad. Kontak ons Akkommodasie Koördineerder direk vir beskikbaarheid en besprekings. Kontak Juanita op 082 876 4956

Privaat Verblyf

Gemaklike verblyf by plaaslike gashere/gasvroue in en om Griekwastad.

  • R400.00 per enkel persoon
  • R700.00 per paar

Glamping

Geniet die naweek in gemaklike luuksheid. Skoon, gerieflike ablusie en elektrisiteit op kampterrein.

  • Explorer tent- R2 300.00 per tent, vir 2 volwassenes. Beddegoed uitgesluit
  • Deluxe tent – R3 500.00 per tent, vir 2 volwassenes. Beddegoed ingesluit
  • Glamping Colonial tent – R6 400.00  per tent, vir 2 volwassenes. Als ingesluit

Kamp en Karavaan

Bring u eie tent of karavaan,

  • R100.00pp vir staanplek
  • Skoon en netjiese ablusie op terrein
  • Kragpunt R250.00
Scroll to Top