Shoppie

Welkom by ons Shoppie!
Koop jou feeskaartjies en aktiwiteite vooraf om wagtyd by die hekke te vermy. Ons sien daarna uit om jou by die Griekwastad Bierunie Fees te verwelkom!

Feeskaartjie

R250.00

Gee toegang tot die hele feesnaweek, insluitend die Saterdagaand Dans.

Feeskaartjie (onder 12)

R100.00

Onder 12 jaar oud. Gee toegang tot die hele feesnaweek, insluitend die Saterdagaand Dans.

Skaapkop/Skaapspit Vrydag Aandete

U keuse van skaap kop of skaap spit aandete met heerlike bykosse, R250.00 per kop.

Saterdagaand Dans

Kom dans saam! Saterdag aand om 19:00, R120.00pp, ingesluit by Feeskaartjie.

5km Colour Run

5km Colour Run, trek weg by NG Kerk Griekwastad om 07:00. R50.00pp.

Scroll to Top